Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 6 2B1B CB

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Waterfront 6 2B1B CB
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marius C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice.

Excellent - Would be nice to introduce braai facilities at the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dayalan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayalan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue for a relaxed time out.

The unit was easily assessable. Bathroom needs to be improved and a key provided for the door. An extra set of keys would also be recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel U
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit is 'n baie mooi woonstel, sal weer daar bly, maar daar is geen onderdakparkeerplek nie, geen toiletpapier nie, ons moes ry om te gaan koop, geen handdoeke nie en ons was daar vanaf Donderdag en daar was geen skoonmaakdienste nie. Vir die bedrag wat ons betaal per dag glo ek dat daar voorsiening kon gemaak het vir bogenoemde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Op die stoep van die see.

Minder as 100 m van die see, lugversorging in elke kamer, kamers is nuut oorgedoen met pratige wit linne, kombuis is goed toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser, ongelukkig nie braaiplek by die eenheid nie maar wel by die gemeenskaplike swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janey K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janey K
Gesin met klein kinders

Gemiddeld na goeie verblyf.

Baie goed geleë, maar eenheid kort regtig bietjie aandag aan 'maintenance'. 'n Paar goed was stukkend in die plek, soos rasper, pan, van die rakke in kaste is los, handdoekreling in badkamer is afgebreek, stortseephouer is af. Die reisagent het wel vir ons 'n nuwe pan en rasper gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is prentjiemooi.

Die kamers is ruim met lugversorging. Netjiese kombuis met als wat jy sou nodig het vir kook ens. Daar is 'n groot stoep wat uitkyk oor die see en vir die wat wil 'n TV met DStv. Al wat kort is 'n bietjie opknapwerk in die badkamer en ingeboude kaste. (Hul is reeds besig met verfwerk.) Plus 'n paar lekker restaurante is 2 km ver en Umhlanga is 10 min se ry weg. Lekker plek vir rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9befad0febad289d6079c1396ad5963c8f58cc22762833b5d121d36766a710ea44fd0a5a8b87abe6d4f7866bc2393ecf3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 37 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.6786044 31.1140218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem