Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 8

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Waterfront 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marelie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelie G
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig, direk oorkant die strand en lekker swembad in die kompleks.

Ons het heerlik in die strandfrontwoonstel gebly. Kon dolfyne en skepe van die stoep af dophou en was lekker om net oor die straat te stap tot by die swemstrand. Lekker restaurante met pizza en sushi naby! Die kombuis was ook goed toegerus en die beddens gemaklik. Ek sou wel voorstel dat daar meer gedoen word om die veiligheid by die trappe, wat na die woonstel lei, te verbeter - moontlik waarskuwingsborde en non-slip strips? Dit is oop en word nat wanneer dit reën. Ek het baie hard op my agterstewe geval, ten spyte daarvan dat ek versigtig geloop het, en baie seer gekry - dit kon wel baie erger gewees het. Ek is daarom bekommerd veral oor kinders en oumense wat baie seer kan kry. Desnieteenstaande die ongeluk, het ons baie lekker vakansie gehou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront 8 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle, julle verblyf hier geniet het. Ons is baie jammer om te hoor dat jy geval en seergekry het en waardeer dit dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Ons sal dit ook beslis onder die aandag van die opsigter van die kompleks bring. Ons hoop ook dat ons julle weer hier in Umdloti kan verwelkom in die toekoms.

Waterfront 8
Shane R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane R
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, lieflike see-uitsig. Sal graag weer hier bly.

Woonstel is mooi en netjies uiteengesit, lieflike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanez S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanez S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ontvangs was uitstekend, blyplek asemrowend. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, stil en ideaal geleë strandwoonstel.

Die interior verdien 10/10. Baie mooi kleure en gemaklike leefspasie met uitstekende uitkyk oor die see vanaf sit en slaapkamer. Ons hou van die oopplan met deure uit op die balkon van beide kamers. Kombuis is netjies en ten volle uitgerus. Loopasfstand van restaurante en swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 39, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe531905df34e5c28030174fc00eb683740d1e7f2300ecf14841b46c5028cae810b0eaa2dd9a28f7cc7c4c1a03d8e8487567f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 39 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678407867624 31.113710709787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem