4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
8 Waterfront is 'n elegant gemeubileerde selfsorgwoonstel in die gewilde, veilige Waterfront-kompleks in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal. Die kompleks is oorkant die pad van die strand geleë, en is ook naby verskeie kroeë, restaurante en winkels.
Dié woonstel is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n plafonwaaier en skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, 'n plafonwaaier en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n skottelgoedwasser in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en banke. Die sitarea het lugversorging en 'n plafonwaaier. Dit het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n ruim, beskutte balkon met buite-eetmeubels en -sitplek, en asemrowende see-uitsigte.
Die Waterfront-kompleks bied 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea, en groot grasperke waar gaste die son kan geniet, asook direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 258
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 39 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterfront 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang