Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetownweg 42, Mzingazi Estate 65, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterfront Apartment is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel in Richardsbaai se Tuzi Gazi Waterfront. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of groep vriende.

Dié verblyf het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 2 gemaklike banke en 'n tafel. Hierdie slaapkamer het 'n uitsig oor die marina, privaat ingang en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n spens toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n bank wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word. Die skuifdeure lei na die balkon wat 'n tafel met 4 stoele en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die marina bied.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die hawe, restaurante en winkelsentrums. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, ski en skemerritte in. Daar is gratis parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Bridgetownweg 42, Mzingazi Estate 65, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetownweg 42, Mzingazi Estate 65, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c0b459801ef2335f8b17e50e1fb18c1b13e5ba093593b8954febef22a2dec82aceeac11c0016a4851e584af0b4016276d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 42 Bridgetown Road 65 Mzingazi Estate 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.79249 32.0817694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem