+19
Selfsorg in Hermanus

Waterfront Ateljee 17

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterfront Ateljee 17 is in Hermanus geleë en bied knus en bekoorlike verblyf aan 2 gaste.

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Let dat die woonstel self nie 'n uitsig oor die see bied nie.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, ketel, en alle nodige toebehore en eetgerei toegerus. Daar is 2 gemaklike stoele en 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel op die dak met 'n 360 grade-uitsig oor die see. WiFi is beskikbaar.

Waterfront Ateljee 17 is naby gewilde restaurante, koffiewinkels, roomyswinkels, winkels, museums en besienswaardighede. Hiér kan gaste lekker in die hartjie van Hermanus bly.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gianni Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Ateljee 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f964013e85c0ec96c5ec31811ca7fa2ebbdd5e37e61935fac08285ac4b4ed408327e7cfa46347168497dd09c072b33b2e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 104 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419285955129 19.243261584377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang