Waterfront Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterfront Guesthouse is in Parys aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied gaste-verblyf in lieflike kamers.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n bruidsuite, en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers beskik oor dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte of baddens. Daar is ook lugversorging, TV's met beperkte DStv-kanale, yskaste en gratis WiFi.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike kombuis gebruik te maak, maar ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het 'n verhitte swembad en braaigeriewe, maar gaste moet asb. hulle eie houtskool en hout saambring.

Parys spog met 'n hele rits doendinge, soos voetslaan- en 4x4-roetes, abseil, voëlkyk, gholfspeel, hengel, riviervlotvaart, sowel as besienswaardighede soos die Vredefortkoepel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterfront Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false