+18
Selfsorg in Brackenfell

Waterland Place

7 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Waterland crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterland Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Brackenfell, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Die oorblywende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die ander twee badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en een van hulle het ook 'n bad.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook voorsien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye.

Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en beskik oor 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en pizza-oond. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op jou, wat 'n ontspannende ontsnapping van die hitte bied.

Veilige parkering is beskikbaar vir gemoedsrus gedurende jou verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 21 Waterland crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

21 Waterland crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7117dd8b1de0277e347cedf632728f88d7465218811423c7543be6043923d7b32a9169c87722a26bacf6b4dbb78c4fc359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 21 Waterland crescent Sonkring 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8984564 18.6914409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang