Waterlea-on-River Tented Cabins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg.

Gerieflike verblyf is in die Leguaan Tented Camp aan die oewer van die rivier met lieflike uitsigte beskikbaar. Die tentekamp het 'n dek wat oor die rivier gaan - 4 meter bo die watervlak. Die tentekamp het 2 slaapareas met 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamp het 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook vars melk.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, voëlkyk, riviervlotvaart, tjoepry op die rivier en kajakvaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterlea-on-River Tented Cabins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za