10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 130 Main Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterside Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Kei Mouth. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers almal 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.
Hierdie leefarea maak oop op 'n bedekte houtdek met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek skep vir gaste om te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 130 Main Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterside Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 Main Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang