Waterside North
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Waterside North is op R'new at Vaal Estate in Deneysville, in die Vrystaat geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Hierdie villas is op die oewer van die Vaaldam geleë. Elke villa is uniek en bied gerieflike verblyf.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.
Hierdie eenhede spog met ononderbroke uitsigte oor die Vaaldam. Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Gaste kan ook die spa- en pamperlangsentrum, labirint of gin-proe by die distilleerdery geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
R'new @Vaal
Estate
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat