LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterside Rest Cottage | LekkeSlaap
+17

Waterside Rest Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Waterside Rest Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charl D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

LekkeSlaap

Baie mooi en netjies

Carla S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Dankie Waterside Rest Cottage vir pragtige verblyf. Die dammetjie, mooi grasperk en groot koelteboom was heerlik en het gevoel of ons op vakansie is. Die woonstel was pragtig en baie skoon en het als wat ons nodig gehad het. Ons het baie veilig gevoel en voertuig was veilig. Sal vir seker weer daar kom bly. Sien julle gou weer!

Barrie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie B
Gesin met klein kinders

Oortreflik.

Pragtige woonstel met alles in wat jy nodig het. Nico & Antionette het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf is naby genoeg aan al Harties se winkels en eetplekke. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

Eon D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eon D
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf wat goeie waarde vir geld bied.

Sien sterre.

Colene P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colene P
Saam met vriende

Werklik 'n lieflike plek!

Waterside Rest Cottage het absoluut aan ons verwagtinge voldoen! Die atmosfeer was ontspanne en die opset was rustig. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en netjies. Die elektriese heining was effens steurend, maar het beslis bygedra daartoe dat ons baie veilig gevoel het! Baie dankie ook vir die melk in die yskas wat 'n koppie koffie na 'n lang reis sommer lekker laat smaak het!

Konanani M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konanani M
Gesin met klein kinders

I loved the nature feel of the property

Riverside cottage offers peace and quiet. The surroundings are very good and the setup of the cottage feels like home away from home.

Lebogang S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S
Saam met vriende

Great place for a getaway.

Great, peaceful place for relaxing.

Ria V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met klein kinders

Die eienaar het ons vriendelik gegroet en was baie hulpvaardig.

Alhoewel ons net 1 aand daar spandeer het, het dit amper soos 'n langnaweek gevoel. Die rustige atmosfeer was so nice en ons wou nie ry nie. Ons sal vir seker weer by Waterside Rest Cottage bespreek. Die naam sê dit alles - ontspan langs die water en jy gaan vir seker uitgerus voel.

Innocencia N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Innocencia N
Saam met vriende

Breath of fresh air and serene.

The cottage is serene and a lovely getaway from the buzz of the city but with a good proximity to all facilities.

Ronald M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They should get a cleaner, when on holiday you need to relax knowing someone will clean the house when you are away. So when you come back it's clean.

I will definitely come back. Nice! Need to get a TV though and a cleaner.

Musa M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa M
Gesin met klein kinders

Amazing stay!

Had a nice welcome from the owner and very friendly too! The place was very beautiful, so peaceful and had a homely feel. We really enjoyed our stay and had a proper rest. The place was so safe and close to all the amnesties. The kids had fun as well! Thank you for such a wonderful time my family and I had.

Vanaf R1 750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEFlq2zHpk4gT93270uuFxwcx0kS0i5kHg8GfJI3IUl2OR5s5P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 103a Chopin Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.735083183362 27.906496524811
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!