Waterside Rest Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00 - 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Maak asb. seker dat die bespreking gemaak word vir die regte aantal gaste.
Maksimum 2 voertuie word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die kothuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen pieknieks by die dam of visvang word toegelaat nie, gaste mag slegs die omheinde area by die kothuis benut.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103a Chopin Street, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang