Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterwheel Country Retreat

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterwheel Country Retreat is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Georgesvallei sowat 15 km buite Haenertsburg. Die vakansiehuise is aan die oewer van die Groot-Letabarivier en is ideaal vir 'n groep van 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stadsgedruis.

Hierdie sonkraghuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer asook 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus is. Die leefarea oorkant het 'n etenstafel met sitplek, 'n kaggel en rusbanke. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin, berge en rivier.

Gaste kan verskeie staproetes en voetslaanroetes in die omtrek verken, daar is rotspoele en 'n waterval en gaste kan hengel of vlotvaar op die rivier. Die pragtige dorpie, Haenertsburg, is 10 km ver en hier kan gaste middagete geniet, inkopies doen en 'n drankie geniet. Daar is verskeie pragtige roetes in 'n 30 km-radius. Magoebaskloof Canopy Tours is net 1 km van die plaas af wat verskeie doendinge soos tjoepvaart, kabelgly, 'n klein wynkroeg en 'n koffiewinkel bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Waterwheel Country Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Ligging

  • Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Waterwheel Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000ea2eda880079a67b3674cb41d8c59b27deb03097b97d6c1c2264dcc177187b839a0e2adabf16a789db963c7a0afd8994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Onverwacht Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.980615143728 29.982638296205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem