Selfsorg in Stanford

Watsonia Cottage at Waboom Family Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Maria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sielskos, rustigheid, asemrowende natuur, skoon. Ons wou net 'n paar dae gaan rus. Weg van die gejaag van die stadslewe. Wat 'n pragtige plaas! Die 3 dae daar was sielskos vir my en my man. Die mak plaasdiere is baie besonders. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Baie dankie. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsunet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Peaceful. Lovely stay! Our son enjoyed all the farm animals!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very peaceful and a lovely getaway. Beautiful and peaceful. Cottage was well equipped. A TV was advertised but not in the cottage?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam Pellissier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Net om weg te kom, nie te ver uit die stad, en lekker te rus en niks te doen. Ons het 'n plek gesoek waar ons kon rus, weg van selfone en nie te ver van die stad nie, 'n plek waar ons net wou rus sonder om te voel ons moet iets gaan doen. Ons het 'n paar keer deur die area fiets gery en die heuvels buite Stanford bied so 'n plek - naby en tog weg van alles. Watsonia is die mooiste huis, skoon, netjies gemubeuleerd, lekker kombuis en tafel wat lekker kuier. Die het ons vriendelik ontvang en hul persoonlike hand kon jy duidelik sien. Ons het baie boeke gelees, kos gemaak, en lekker uitgerus. Ons sal weer gaan, dit is 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderful. A perfect house where we enjoyed some good quality time with our young family. Located in the countryside but not too far from the beaches and the lovely town of Stanford. Hosts are very friendly and even helped with car problems. The house was very spacious and clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Ons het lekker gerus. Heerlik, mooi en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Tranquil and uplifting. Matthew and Sofia are engaging hosts who love sharing their farm experiences with us. This is a relatively remote area, so we made sure we had all essentials. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflik rustig. Watsonia cottage is so entjie uit Stanford uit op 'n grondpad. Mooi, stil omgewing. Die dekor is lovely en die kombuis is goed toegerus. Ons het elke golden hour op die stoep deurgebring en gekyk hoe die son sak oor die berge en die dag gecheers met 'n glas wyn uit die omgewing (daar is great kelders in die Overberg). Die cottage is op die pad, maar daar is so min verkeer dat dit geen impak het nie. Ons het in die aande gaan slaap met 'n paddakoor en wakker geword met voëltjies wat sing. Die cottage is redelik sentraal as mens Napier, Arniston en Agulhas ook wil gaan verken en die grondpad is in 'n goeie kondisie. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

A wonderful family time weekend. Dit was 'n wonderlike naweek. Plaas en area is baie mooi, so ook die cottage waar ons gebly het. Enigste ding wat ons kon voorspel was dalk 'n kol-kol bad vir warm dae om te gebruik en in wintertyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Tranquil, scenic, airy. Our stay was really relaxing and distressing. The best part was the beautiful scenery/view! I liked the minimalistic look, but the living area could do with some functional furniture like extra chairs with backs. The coffee table is very low, not ideal for playing games/cards. Great WiFi available but no phone signal (which was fine with us). Quite remote but Stanford, Napier and Hermanus are close enough for a day out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sofia
Watsonia Cottage at Waboom Family Farm
Thank you for your review, Pieter. I am assuming you mean de-stressing. Thank you for your fair comments about the functional furniture. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sofia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 940
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 940
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Waboom Family Farm, 28 Sandies Glen Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11bafc029add666e3098aecfdf0dd6eb394140dfd6e9729b998444863e71f41ee1afcd51bcc586a529adb3c76d053352cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Waboom Family Farm 28 Sandies Glen Road 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.476360851905 19.66397818749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang