Waves of Mercy
Beskrywing
Hierdie kamer wat uitkyk op die see het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan see-uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad en direkte strandtoegang geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer wat uitkyk op die see het slaapplek vir tot 2 volwassenes met privaat badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n balkon met sitplek en ongerepte see-uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad en direkte strandtoegang geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie opsie wat uitkyk op die see het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 3 kinders. Dit bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoof slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed vir 'n gesin met kinders. Die tweede kamer het 2 driekwartbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n spa-bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Die eenheid het ook toegang tot 'n klein kombuisie met kosmaak geriewe en opwas. Gaste kan 'n balkon met sitplek, gasbraaier en ongerepte see-uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad en direkte strandtoegang geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Effingham Parade, Trafalgar, Hibiscus Coast, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang