Way Lodge
14 gaste
1 slaapkamer
7 beddens
1 badkamer
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Mcintryre Road, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Way Lodge bied gerieflike verblyf in Parow wat ideaal vir oornag-gaste of sakereisigers is.
Hierdie gastehuis bied 7 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange. Daar is TV's, waaier en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis is naby winkelsentrums en restaurante. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het dubbelbeddens met linne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n TV, gratis WiFi en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
7 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelkamers
- Slegs verblyf
Aandete kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |