We Kebi Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaatheid en ontspanning van hierdie egte Afrika-bestemming te ervaar deur een van ons individuele, luukse verblyfopsies te bespreek.

Elkeen van ons luukse, losstaande chalets het sy eie pawiljoen en 'n ononderbroke 180º-uitsig van die omgewing. Al die kamers is en suite-eenhede met 'n bad en/of 'n stort. Warm water word voorsien deur 'n eko-vriendelike sonkragstelsel en die chalets is beskikbaar as enkel-, dubbel- of 2 enkelbed-eenhede.

Gaste kan hulle dag vol uitstappies en doendinge afsluit met 'n drankie in ons sitarea of deur in 'n paar lengtes in ons swembad te swem. Besienswaardighede in die omtrek sluit ballonvlugte oor die pragtige landskap, natuurritte, skemerkelkie-geleenthede, Sossusvlei en die Sesriem Cayon, 4x4-roetes, en staproetes in.

Kenmerke

  •  Swembad

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na We Kebi Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za