Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Webbs

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Webbs
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gys B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese plek om by tuis te gaan.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Webbs. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer en ons het dadelik tuis gevoel. Lekker ruim kamer met skoon wit beddegoed en handdoeke het ons verblyf verder baie aangenaam gemaak. Ons sal vir seker weer hier wil tuisgaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Besigheidsreis

Skoon en netjies met die nodige vir gerieflike verblyf.

Skoon en netjies, met genoeg spasie. Ons het gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella C
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly by Webbs, dit is regtig 'n pragtige gastehuis teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is stylvol en baie rustig. Die eienaars is baie gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D
Besigheidsreis

Value for money.

We enjoyed a wonderful, relaxing overnight stay at Webbs - spacious and great value for money. We will most assuredly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitlanderstraat 169, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc88be1bc39a60effe48b097cbb282bd9a0a2f9cb8ef8b4f4e8fbbbc189da160d082c4bb47a9929157a772dd29978976335b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 169 Uitlander Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.77544286855 30.794064013492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem