4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Melkhout Weide Cottage bied 'n pragtige en privaat wegbreek op 'n suiwelplaas in Bonnievale wat ideaal vir gesinne of klein groepe is. Die kothuis spog met 'n uitsig oor die rustige Melkhout-weivelde en bied 'n unieke kombinasie van gerief en plattelandse bekoring.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, ingeboude braai en rusbanke.
Daar is 'n houtvuurwarmbad, binne- en buitebraaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Gaste kan ook die bootskuur gebruik om kajak te gaan vaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkhout Weide Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang