Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgelee Farm Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tjokkie & Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Welgelee Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien hierbo.

Was amazing, ons is deur ingewag wat ons verwelkom het, en later het vir ons 'n bottel wyn gebring. Hout by die braai voorsien, en dit was seker een van die beter verwelkomings ooit! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met vriende

Uitmuntende plekkie!

Dalene het aan alles gedink toe sy die kothuis ingerig het. Sy is buitengewoon behulpsaam en vriendelik. Ligging is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constance J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance J
Gesin met klein kinders

Net wat 'n mens nodig het na 'n besige jaar.

Dit is so rustig, die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise M
Saam met vriende

Stukke juweel.

Baie oulik ingerig met alles wat jy nodig het en ook keurig versier, sodat dit voel soos 'n huis. Ekstra bederf met lekker koffie en wyn. Die eienaars is die lekkerste mense en ons is vriende uitmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Annalise! Dit was so lekker om jul te ontmoet; hopelik sien ons jul gou weer. Ons is beslis nuwe vriende ryker.

Welgelee Farm Stay
Janeatha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeatha V
Saam met vriende

Fantasies!

Ek het die beste tyd gehad by Welgelee Farm Stay. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is verskriklik mooi en baie baie skoon. Ek het die beste nagrus gehad, die beddens en linne is baie gemaklik en snoesig. Die uitsig is ook verskriklik mooi. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en sal baie graag weer die plekkie wil besoek. Definitief nie moeite en geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Dis so lekker om te hoor dat jul lekker gekuier het, Janeatha! Ons waardeer die mooi resensie en hoop om jul weer te sien.

Welgelee Farm Stay
Ruan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Gesin met klein kinders

Lieflik, stil, ruim en pragtig!

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is baie goed ingerig en daai stoep is gemaak vir familiekuiers en 'n geselsie om die braaivleisvuur. Eienaars het baie mooi na ons gekyk en ons sal vir seker teruggaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P
Gesin met klein kinders

Beter gaan jy nêrens kry nie!

Beste en lekkerste kuier en bly! Als was so perfek, warm en vol liefde. Baie, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Enkelreisiger

Great getaway place.

Nice and clean farmhouse stay with amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey C
Gesin met klein kinders

Cosy and well-equipped house in a beautiful setting.

We really enjoyed our stay at Welgelee Farm. Dalene and Tjokkie were very welcoming hosts and the place had everything we needed. Beautiful view in a peaceful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D
Saam met vriende

Pragtige omgewing en goed ingerigte en netjiese huisie.

Pragtige omgewing, huisie was goed ingerig en baie netjies. Dalene en Tjokkie is baie gasvry mense. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Surreal.

Even though all reviews on Welgelee Farm Stay are positive, they do no justice to what is being offered here. We have experienced every word written in the previous reviews and much more. Thank you for the memories that you made possible Dalene and Tjokkie, we really appreciate you going far out of your way (even building a road!) in order to accommodate us at the back of the most awful weather conditions since years ago inclusive of unexpected flooding in the entire area. Amidst cold and wet weather in the area, we had the most memorable long weekend! Everything was just perfect from cleanliness to cosiness, practical design to total resign. Words cannot really describe this surreal place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

Perfek.

Ons het die beste naweek gehad! Tannie Daleen en Oom Tjokkie se gasvryheid is uit die boeke uit! Die plekkie was netjies en skoon en ons het niks benodig nie! Duisende dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

Dalene is a wonderful hostess and nothing is too much trouble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anné L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné L
Gesin met tieners

Dalene en Chokie was so gasvry. Alles was perfek.

Die verblyf is baie goed toegerus en gerieflik. Heerlike braai-area met hout en self 'n heerlike bottelwyn op die huis. Kaggel in die sitkamer en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsamari B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsamari B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en voel tuis.

Vandat jy daar aankom tot jy daar wegry, voel jy of jy tuis is. Vriendelik, bedagsaam en behulpsaam. Die verblyf is baie, baie goed ingerig en die kleinste dingetjies maak dit ekstra mooi en lekker. Jy kan letterlik net jou tas en jou yskas/vrieskas-goed saamvat. Dinge wat uitgestaan het, is die aircon, kaggel, braai, skottelgoedwasser, first-aid-sakkie, hak vir handdoek by stortdeur, toegerus vir loadshedding, genoeg ruimte, verwelkomingsgeskenkies, die uitsig van die stoep af en nog vele meer. Definitief die beste toegeruste self-catering plek waar ek nog gebly het. Daar is ook baie in en om om te doen en naby aan Worcester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Gesin met klein kinders

Organised, welcoming, tranquil and relaxing.

What a little hidden gem! The owners really thought of everything and made our stay super easy and relaxing! Attention to detail and comfort were well thought of. Gorgeous location, a beautiful farm and location is close to all the local attractions. Owners are super warming and accommodating. Definitely coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Baie gasvrye mense met die mooiste uitsig. Sal hulle beslis aanbeveel.

Dis 'n baie mooi plekkie met 'n lekker braai area met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Ons het heerlik gebly en was bederf met heerlike koffie en beskuit. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Gesin met tieners

Excellent accommodation.

Excellent accommodation and hosts, and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oeloff D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oeloff D
Gesin met tieners

Perfect, Wonderful, Amazing. See you again.

The owners are so friendly and accommodating. Also a lot to do in the surrounding area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marko P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P
Besigheidsreis

Gerieflik, mooi en gasvry.

Mooi ligging, als wat jy nodig het en nog meer. Kaggel vir die koue aande en 'n baie lekker buite braai met 'n uitsig van die berg. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met vriende

Amazing place and excellent services.

The place is beautiful. We received a warm welcome from Dalene and her husband. It felt like home. A lot of privacy and we weren't affected by the load shedding. Uur weekend at Welgelee was worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die ligging van die akkommodasie met sy pragtige berg uitsig vanaf jou stoep is vervoerend. Die gasvrou was wonderlik en so gasvry. Hulle het ons bederf met 'n bottel wyn en lemoene met aankoms. Regtig 'n spesiale ervaring en sal gou wil terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable clean beautiful place to rest and recharge away from town.

We had a lovely stay at Welgelee. The cottage was clean and beautiful and we really appreciated the attention to detail like the fresh flower arrangements all over. Dalene and Chokkie were friendly, helpful and welcoming. There was even a complimentary bottle of delicious red wine made from the grapes they grow on the farm. It was so good we bought a box to take home with us. Thank you for everything Dalene and Chokkie. We would love to visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben S
Enkelreisiger

More than I expected and the service beyond expectations.

Everything you need is here. If you need a space to think rest and recharge. This is the right place. Everything you need has been provided and even what you did not think of is there. The place is clean and pleasant. You are in the heart of nature and there is a pleasant aura in the environment. Surrounded by vines and clean air! I would recommend this to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lusel L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusel L
Gesin met klein kinders

Hierdie was 'n besonderse lekker kuier. Ons was so bederf deur Dalene en Tjokkie.

Met aankoms op Welgelee was ons ontvang met 'n groot glimlag van Dalene. Die verblyf was ongelooflik mooi en lekker en het ons dadelik tuis gevoel. Ons het 'n naweek geniet van stilte, mooi berge en wingerde wat herfs raak. Vir beter kon ons nie vra nie. Ons het 'n heerlike bottel wyn ontvang vanaf Dalene en Tjokkie en kon ons 'n stukkie van die Boland saam met ons terugbring. Ons gaan vir seker weer by julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zareena B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zareena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful with spectacular views.

Was a one-night stay, so very short but wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evalancia W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evalancia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, uitstekend vir 'n wegbreek.

Baie dankie aan Dalene en Tjokkie vir julle gasvryheid! Nog nooit het ons so warme verwelkoming êrens anders gekry nie. Die plekkie is mooi ingerig met als wat jy nodig het. Ons het die rustige tydjie baie geniet. Dalene het selfs voorgestel ons kon vroeër inboek en uitboek die volgende dag net wanneer ons wil. Ek sal beslis Welgeleë Farm stay aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Rustige plaasverblyf met ongelooflike gasvryheid.

Pragtige uitsig. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynn A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet breakaway from the city, to the Winelands and mountains.

I've been a loyal client of the website for quite a few years, but this stay really blew my mind in every way. The hospitality we experienced felt more like we were visiting old friends instead of just booking accommodation. We were truly spoilt, and enjoyed the friendliness, helpful tips on local points of interest. A big bonus here is the possibility of hiking on the property, through the fynbos up to the mountains, or to the farm dams through the orchards. The accommodation is stylishly well appointed, and incredibly comfortable. The kitchen is equipped with everything you could possibly need to cook up a storm. The views from the stoep and braai area are unbelievable, and the quiet at night is a true balm to the weary city soul. I am definitely going back in 2022.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chalandri H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalandri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mooi. Netjies. Waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Baie netjiese plekkie. Vreeslik lekker gebly. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Vriendelike eienaars, baie behulpsaam en die verblyf was puik, kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Enkelreisiger

Baie vriendelik verwelkom. Pragtige uitsig.

Heerlik gekuier. Baie mooi uitsig oor die berge. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable hospitality! Peaceful and beautiful.

Dalene and Tjokkie were fantastic hosts! They went over and above what would be expected of them and made our stay truly memorable. The cottage was clean and well equipped. Lovely practical touches. We will definitely be returning next time we are in this part of the word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andeli B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andeli B
Saam met vriende

Pragtige plek.

Ons het vreeslik lekker gebly in hierdie mooi huisie, die braaistoep is fantasties met 'n pragtige uitsig op die berge. Alles was nuut en skoon en mens kan sien baie moeite is gedoen. Baie dankie Dalene vir jou gasvryheid en moeite, ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay.

Very well equipped cottage and great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleig V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleig V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, wonderful hosts, stunning accomodation.

Tjokkie & Dalene were wonderful hosts, friendly and generous. The house is wonderful and peaceful and the view is something to behold. We were able to run and cycle into the mountains from the house and it was really just a relaxing and tranquil atmosphere to rest and rejuvenate in. The house is exactly what you see in the pictures and more. It is fully equipped with everything you could possibly need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met klein kinders

Lovely family weekend.

We absolutely loved our stay at Welgelee Farm Stay. A huge thanks to Dalene for her wonderful hospitality. When we arrived there were delicious pancakes and rusks left for us. The Saturday we received fresh towels and a bottle of wine. Dalene was always in contact to check on us and I have to say we appreciated it all. Also recommended where we could eat and what we could do to entertain our 5-year-old. It was our first weekend away as a family of 4 and we are so happy we spent it at this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Thank you, Carmen! It was a pleasure to have met you. Do come and visit us again.

Welgelee Farm Stay
Gregg S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste naweek in 'n lang tyd.

Hierdie was ons eerste naweek weg in 'n baie lang tyd, en ons kan nie meer gelukkig wees omtrent ons keuse nie. Die huis het alles wat mens nodig het, en is ver genoeg van alles af om te voel asof mens ver van die huis af is, maar ook naby genoeg aan omliggende dorpies as mens iets nodig het. Die uitsig oor die berge is fantasties, en die omgewing is pragtig en perfek stil. As jy wil ontspan is hierdie beslis vir jou. Dankie Tjokkie en Dalene, ons sal sonder twyfel weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Dit was lekker om jul te kon ontmoet. Kom kuier asb weer by ons.

Welgelee Farm Stay
Karin L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Enkelreisiger

Wonderfully comfortably and relaxing stay!

Dalene and Tjokkie were amazing hosts, warm and welcoming - was like staying with friends. The cottage exceeded expectations - everything was well-catered for, complementary water, wine, milk, and a great selection of coffee, tea, rusks. Felt like staying in a 5-star resort. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

It was such a pleasure to have met you. Please come and visit us again.

Welgelee Farm Stay
Elzinda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzinda L
Saam met vriende

Welgelee Farm stay is fantasties. My kuier was heerlik alles is so gerieflik en perfek.

My kuier was baie lekker ek het dit so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Julle is welkom om weer by ons te kom kuier.

Welgelee Farm Stay
Ingrid P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Gesin met klein kinders

It was more than home away from home! It was fantastic. We were welcomed and the home was just perfect.

Daleen went out of her way to make our stay more than memorable. The home is very cosy, the rooms most spacious and the kitchen very well equipped. The coffee and home made rusks were such a treat after a long day on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Thanks for the great review! Please come and visit us again. Hope to see you soon!

Welgelee Farm Stay
Corné G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Gesin met tieners

Netjies, skoon, veilig, gasvry.

Ons het 'n heerlike tyd by Welgelee gehad, Dalene se gasvryheid is uit die boonste rakke. Alles was soos beskryf en nog beter. Pragtige plaas met wonderlike uitsigte. Eenheid was netjies,skoon en goed ingerig. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat alles so skoon en netjies gelaat is. Dit was lekker om jul te kon ontmoet. Kom kuier asseblief weer by ons.

Welgelee Farm Stay
Elaine G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, goed toegeruste huis met baie spasie.

Heerlike rusplek tussen die wingerde vir 'n wegbreeknaweek van die stad. Ideaal as jy 'n troue het by Bosjes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianca C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wow wat 'n lekker plekkie ons het dit vreeslik geniet dis netjies en het alles wat jy nodig het. Sal vir seker nog baie teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met vriende

Keurig, goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang deur Dalene en Tjokkie. Die huis is keurig en skoon, `n plesier om in te stap en te ontspan. Goed toegerus met goeie koffie en tee en spierwit heerlike beddegoed en handdoeke. Gaan kuier gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Jenny en haar vriende was die perfekte gaste. Alles is netjies gelaat en ons hoop hul kom weer by ons kuier.

Welgelee Farm Stay
Jakes V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dalene het baie goed met my gekommunikeer en duidelike aanwysings gestuur. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Ons het baie lekker daar gekuier en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Jakes en sy gesin was die perfekte gaste en ons sal hul graag weer as gaste ontvang. Dankie dat die gastehuis so netjies gelaat is. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Welgelee Farm Stay
Elmarie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Saam met vriende

Pleasant stay at Welgelee Farm Stay

Friendly host and excellent service, we got more than what we bargained for. The owner went out of her way to make you feel comfortable. I will recommend this to anyone. So worth it and such a cosy house with stunning views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf by Welgelee Farm Stay

Vriendelike gasheer en uitstekende diens, ons het meer gekry as waarvoor ons beding het. Die eienaar het uit haar pad gegaan om jou gemaklik te laat voel. Ek sal dit vir almal aanbeveel. So die moeite werd en so 'n gesellige huis met 'n pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgelee Farm Stay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was ideale gaste, kom kuier asseblief gou weer by ons.

Welgelee Farm Stay
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8507323096664bbb589966aa93546a620a12692c5038f2ced9160cdb5a6babf34bcec75ef05fa84b6161042ee0115a183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Welgeleë Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545921 19.244719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem