6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welgelee Farm Stay is op 'n plaas in die Breederiviervallei op die R43, tussen Worcester en Wolseley.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die leefarea het twee enkelbeddens.
Die kombuis is volledig met twee gasplate, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die wingerde en die bergreeks in die verte.
Gaste kan in die somer in die plaasdam afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tjokkie & Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
- Gaste dink Welgelee Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang