Welgemoed Villa
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed en die Bolandbergreeks.
Daar is 7 smaakvol versierde selfsorg-eenhede en 1 gastekamer met 'n en suite-badkamer. Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuisie, sekere DStv-kanale, en suite-badkamer, privaat ingang en 100% katoenlinne. Die gastekamer het tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die gastehuis het 'n swembad vir daardie warm dae, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is geskik vir vakansiegangers of 'n sakereisiger.
Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums en natuurreservate. Die middestad, V&A Waterfront en Tafelberg se kabelkarretjie is sowat 'n halfuur se ry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Welgemoed Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom