Welgemoed Villa
Opsomming van Resensie
Elmi C - Mrt 2024
Algehele gradering
Weg van die stad se buzz is 'n stukkie rus en vrede - 'n regte 'gem'.
Yolandi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was good. Top notch. The welcome was genuine and the accommodation was beyond our expectations.
Annika V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Connie T - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek as jy van die platteland kom en 'n paar dinge in die Kaap het om te doen.
Jolyon S - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Kela D - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and close to necessary outlets.
Daniel D - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier maar beslis nie selfsorg-eenheid nie.
Lees meerSharon V - Sep 2023
Algehele gradering
Okay.
Welgemoed Villa se terugvoer
Hi. We are self-catering and therefore only supply coffee and milk for the first evening of a guest's stay.
R700 for a stay is way below other guesthouses in our area. We do provide solar lights in the rooms to provide lights to our guests.
Elzanay M - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowend
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop ons sien jou weer.
Khanya Q - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Ida-louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Schenda V - Mei 2023
Algehele gradering
Very friendly hostess!
Robyn K - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
Carl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Rika O - Feb 2023
Algehele gradering
Sentraal, gerieflik, veilig.
Charlene M - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goeie ligging vir besigheid in die Kaap en die omgewing is veilig.
Tyzah C - Feb 2023
Algehele gradering
Everything you can hope for.
Cleresa C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Carl J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Mooi uitsig.
Melvine F - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Louise H - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly and welcoming.
Hanlie B - Jan 2023
Algehele gradering
Goed ontvang.
Olet J - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Annine V - Jan 2023
Algehele gradering
Tarief baie redelik, maar dan ook 'n aanduiding van wat mens kan verwag.
Lees meerPetro L - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig en 'n mooi uitsig.
Yolande D - Des 2022
Algehele gradering
Sal nie weer gaan nie.
Anina M - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan met pragtige uitsig.
Gordon D - Des 2022
Algehele gradering
Friendly host.
Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Heaven.
Sean M - Nov 2022
Algehele gradering
Parkering is veilig en eenhieid is netjies en skoon.
Lambertus O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Evelyn W - Okt 2022
Algehele gradering
Palms.
Hester H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike omgewing met 'n pragtige uitsig. Netjies en veilig.
Marlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Gerhardus K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Christo Austin J - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het 'n fantastiese tyd gehad by Welgemoed Villa.
Elize H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi ligging met pragtige uitkyk oor golfbaan.
Lara L - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Herkie B - Sep 2022
Algehele gradering
Geen seep in die badkamer/stort. Beurtkrag was 'n probleem.
Esté S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapbestemming.
Gary P - Aug 2022
Algehele gradering
Very disappointing.
Lees meerWelgemoed Villa se terugvoer
Hi. Eks baie jammer oor my foon se battery pap geraak het. Maar Sindy my assistent was daar as jy die klokkie by die hek sou lui.
Lily word duidelik beskryf as n kamer met geen kombuis, daarom is Lily die goedkoopste kamer.
As jy meer spasie gesoek het en kombuis geriewe moes jy n groter en duurder kamer met kombuis bespreek het.
Gerald E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en veilig.
Vivienne R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi eenhede, rustige omgewing.
Lees meerMokgatla M - Mei 2022
Algehele gradering
Very stylish.
Beverley M - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable stay with everything that is needed.
Sanette J - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim, pragtige uitsig.
Mischan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese, ruim kamer met 'n pragtige uitsig.
Mariette S - Apr 2022
Algehele gradering
Alte lekker!
Helena L - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, verblyf, atmosfeer, ens.
Maryna J - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Vanessa J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar gerus na 'n lang Weskus-toer.
Lees meerWelgemoed Villa se terugvoer
Baie, baie dankie!
Dis gaste soos julle wat my motiveer om die Villa tot sy beste potensiaal te wil bring.
Hoop ek sien julle gou weer.
Yolanda
Lynette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Net wat ek nodig gehad het.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie!
Bly jy kon bietjie wegbreek en 'n rustige tyd by die Villa ervaar en die uitsig geniet.
Hoop ons sien jou gou weer.
Yolanda
Nian V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en mooi uitsig oor die Kaap.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie Nian!
Hoop ons sien jou weer!
Nina B - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek.
Ashley B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Harried F - Des 2021
Algehele gradering
Dit was ’n heerlike en rustige kuier.
Glenn S - Des 2021
Algehele gradering
Dis baie mooi, met 'n lekker swembad en mooi uitkyk oor die stad.
Liza M - Des 2021
Algehele gradering
Een nag. Werksfunksie.
Marwaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Everything was perfect.
Ilse C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Gert C - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerWelgemoed Villa se terugvoer
Baie jammer oor die ongerief vd melk.
Julle het ongelukkig ons goedkoopste eenheid geboek( nie volle DStv soos die ander eenhede.
Hoop julle kry volgende keer beter akkomodasie
Weereens jammer.
Frederick B - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Arina T - Okt 2021
Algehele gradering
Stylvol!
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie.
Ek is bly julle het die mooi uitsig geniet.
Hoop ons sien julle weer.
Yolanda
Laurelle I - Okt 2021
Algehele gradering
Ek wil net sê ek sien uit na die volgende kuier.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie.
Nannie V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie.
Dit was lekker om jou te ontmoet.
Ronette O - Okt 2021
Algehele gradering
Maklik en lekker.
Chantel L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie veilig, baie modern en netjies. Mooiste ligging en 'n baie vriendelike eienaar.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Zellvonia V - Jul 2021
Algehele gradering
Tranquility.
Elaine N - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Helmon H - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie
Hoop ons sien julle weer.
Ben V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie
Hoop ons sien julle weer.
Thomas H - Apr 2021
Algehele gradering
Daar was redelik geraas vanaf die binnekant van die huis. Wel dit het geklink asof dit van die binnekant kom. Daar was 'n deur aan die regterkant van die kamer. Ek weet nie waarheen dit gelei het nie en die geraas was van daardie kant. Dit was bietjie steurend maar nie so dat ek wil kla nie maar dit mag dalk ander meer pla.
Lees meerRozelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Eienares is fantasties. Fantastiese diens en sy is so 'n gawe mens van natuur.
Lees meerLee M - Jan 2021
Algehele gradering
Ek hou van wegbreek saam met my lewensmaat en bietjie af te skakel en net ontspan.
Lees meerCasper D - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie met ’n pragtige uitsig.
Robyn Lee H - Des 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Gem G - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful
Renita S - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut perfkte plek vir 'n wegbreek.
Mandy B - Sep 2020
Algehele gradering
Did not meet expectations.
Roelien D - Jul 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Luke F - Feb 2020
Algehele gradering
Good location, clean. Friendly host.
William S - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
Securebt (pty) Ltd B - Feb 2020
Algehele gradering
Room is well maintained and spacious, the view of the Bellville Golf Course as soon as you walk out, is beautiful.
Riaan C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Francois V - Des 2019
Algehele gradering
Groot en gerieflike kamer met 'n mooi uitsig.
Lees meerArina C - Nov 2019
Algehele gradering
Clean place and friendly owner.
Isabel D - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Hendrik V - Sep 2019
Algehele gradering
Soortvan bevredigend.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Fanus T - Sep 2019
Algehele gradering
Kamer is meer geskik vir enkel persoon wat net vir 1 nag moet oorbly.
Karin K - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie goeie buurt, kamer was netjies.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Roelien D - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Werner H - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Anchen T - Jul 2019
Algehele gradering
Baie swak diens en baie koue kamers.
Lees meerRiva V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Jaatje P - Mei 2019
Algehele gradering
Oulike ruim plekkie, kort net bietjie aandag ─ klein goedjies wat reggestel kan word.
Elydia B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Coert G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Erika B - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Joyce B - Apr 2019
Algehele gradering
Voel soos huis.
Herbert K - Apr 2019
Algehele gradering
Rooms are beautiful.
Geraldine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Alvena P - Mrt 2019
Algehele gradering
On point!
Wendy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike area om oor te slaap vir jou stadsbesoek.
Liana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie baie dankie, ek't sommer dadelik welkom gevoel toe ek instap!
Manfred M - Feb 2019
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Sal weer van hulle gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ina M - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie!
Cheri H - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilige omgewing.
Marvin S - Jan 2019
Algehele gradering
It is a fantastic place, even with my short visit I enjoyed myself.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n wonderlike plek en selfs al het ek kort oorgebly, het ek dit geniet.
Sal mal wees daaroor om 'n soortgelyke plek is Somerset Wes te kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tobie N - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename ontvangs - pragtige ligging!
Welgemoed Villa se terugvoer
Baie dankie
Monique F - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties daar! Baie rustig en netjies.
Marthinus K - Des 2018
Algehele gradering
Die beste gastehuis ooit.
Lauren T - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful place to stop and explore the Northern Suburbs.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi plek om te stop en die Noordelike-voorstede te verken.
Baie mooi plek relatief naby aan sekere van Kaapstad se besienswaardighede. Die kamers is skoon en in standgehou. Die eienaar is baie vriendelik en professioneel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
F-cee V - Nov 2018
Algehele gradering
Onprofessioneel en teleurstellend.
Lees meerWelgemoed Villa se terugvoer
Hi,
Jy was ongelukkig voor 2h daar wat inboek tyd is en niks gereël met my nie. Jammer vir die teleurstelling. Ek stel voor as jy graag die eienaars wil ontmoet moet jy liefs 'n gastehuis gebruik en nie selfsorg. Dit stel duidelik dat die kamer is budget kamer is wat jy geboek het.
Cindy B - Nov 2018
Algehele gradering
Brilliant.
Annsje D - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Desmond H - Nov 2018
Algehele gradering
Stil en veilige omgewing.
Letitia J - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely and enjoyable.
Santie S - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Baie privaat. Goed geleë.
Martie D - Okt 2018
Algehele gradering
Sentraal, veilig, netjies met pragtige natuurskoon.
Celeste R - Okt 2018
Algehele gradering
Our stay was great!
Edwin P - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig in veilige omgewing en uiters vriendelike eienaars.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Paul En Hannelie D - Sep 2018
Algehele gradering
Die gastehuis is nog in wording, maar het goeie potensiaal.
Andre W - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Sonet B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie beïndruk met ontvangs en verblyf.
Santa B - Sep 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.
Rouxdolf M - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon asook sentraal geleë naby alle sentrums.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Archi M - Sep 2018
Algehele gradering
Nice room and great customer service.
Allison D - Sep 2018
Algehele gradering
Customer service excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kliëntediens is uitstekend.
Yolanda was altyd vriendelik en gewillig om te help. Die kamers is pragtig met asemrowende uitsigte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicolette J - Sep 2018
Algehele gradering
Heel lekker.
Joylin A - Sep 2018
Algehele gradering
Myself and boyfriend really enjoyed our stay, thank you for your hospitality!
Sanli M - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf was voldoende en het aan my vereistes voldoen. Sal verseker weer hier bespreek!
Peter P - Aug 2018
Algehele gradering
Declined to stay there after seeing the place.
Allison D - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing service, stunning property.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens, pragtige eiendom.
Goeie diens, Yolanda was altyd bereid om te help waar sy kan. Sal graag weer wil teruggaan. Pragtige eiendom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kurt H - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Sadok D - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing.
Irene D - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Frieda S - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Jacqueline A - Jul 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Zelda S - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en 'n hartlike ontvangs, laat mens dadelik tuis voel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10