2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Kenilworth Drive, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié bekoorlike kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met sy vele avonture verken kan word.
Dié kothuis het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Welterusten is ideaal geleë naby die snelweg en na aan verskeie aktiwiteite vir alle ouderdomme en belangstellings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 20 Kenilworth Drive, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Welterusten het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Kenilworth Drive, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang