Trafalgar Akkommodasie by Wenonah 12 | LekkeSlaap
+37

Wenonah 12

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wenonah 12 is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Trafalgar geleë, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm water van die Indiese Oseaan en lekker sonskyn.

Dié ten volle gemeubileerde huis het 'n gedeeltelike uitsig oor die see en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Dié kamers deel die gebruik van een badkamer met 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV. Die kompleks het geriewe soos 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek met 'n elektriese heining en direkte toegang tot die strand. DStv is beskikbaar op aanvraag en teen 'n addisionele koste.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem by die Blouvlagstrande, visvang, snorkel, duik, branderplankry, haaihokduik, skubaduik, voetslaan en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Wenonah 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wenonah 12
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Effingham Parade 101, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wenonah 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXV5B4S778w1BiI5Oslxt5V5XF08pX1owSKObNNAJKJ5ojWssH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Effingham Parade Trafalgar 0736 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-17:00 11:00 -30.956470801095 30.299534380491
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za