+18
Selfsorg in Tulbagh

Werda Cabin

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sterkstroom Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Werda Cabin is 'n knus huisie in die Tulbaghvallei wat selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Hierdie huisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is lugversorging en 'n sitarea met 'n kaggel.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johmine D
Saam met lewensmaat
5.0
Magical, romantic and just the place to find yourself. Absolute gem of a place. The natural beauty and tranquility make you regain stre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Annamarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Peace, quiet, tranquil! What a beautiful and peaceful weekend! The cabin is perfect in all aspects.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Camron D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was wonderlik. Alles was baie lekker. Ons sal weer teruggaan in die toekoms.
Sep 2025
Hanco E
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, rustig, ontspan. Vir seker die beste cabin.
Aug 2025
Daneel L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, ontspannende tyd by Werda. Ons het heerlik gebly, rustig en ontspannend!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sterkstroom Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Werda Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sterkstroom Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4d2f5a11f21d40b5e866ed278357302e56e57e424f462b9ee59b9bf9bfadadf2103bb5445cd65e17acbcf3e3d790d535716?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Sterkstroom Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1960071841 19.165676309497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang