4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weskus-Beskus Beach House is in Dwarskersbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby die strand en bied maklike toegang tot verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe binne en buite en 'n boma waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yanic Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus-Beskus Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang