4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coast Bay View is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat graag die Moederstad wil verken aangesien dit naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon en gaste kan hier oor die see tuur. Die kompleks is reg oorkant die strand wat bekend is vir sweefski en ander watersporte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 103
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 77 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Bay View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang