- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Dwarskersbos, bied West Coast Beachfront twee aparte selfsorg-eenhede op die see, ideaal vir gaste wat 'n privaat vakansie soek.
Die gesinsdupleks bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die Romantiese Dupleks bied slaapplek vir 2 gaste en is groot en gemaklik, en het slegs 1 slaapkamer, met see-uitsigte, 'n aparte sitkamer en 'n kombuis met die mees asemrowende see-uitsigte. Beide huise is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Met direkte toegang tot die strand en veilige parkering, bied West Coast Beachfront die perfekte omgewing vir 'n ontspannende kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Beachfront het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang