West Coast Beachfront
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Dwarskersbos, is West Coast Beachfront 'n luukse gastehuis wat gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis beskik oor 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontbyt geniet in die gemeenskaplike eetsaal, wat ruim sitplek en pragtige see-uitsigte bied.
Met direkte toegang tot die strand en veilige parkering, bied West Coast Beachfront die perfekte omgewing vir 'n rustige kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 85
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang