Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Street Inn - Ermelo

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir West Street Inn - Ermelo
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Willem K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne voel soos jou huis.

Baie ontspanne atmosfeer. Kamers goed toegerus en skoon. Die braaigeriewe was 'n bonus. Swembad was wel koud maar anders geen klagtes. Waardeer die eerlikheid van die personeel. Ons het teruggekry wat ons daar verloor het. Baie baie dankie! Ons sal beslis die plek aanbeveel en weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese K
Gesin met klein kinders

Was baie verras oor die netheid van alles en absolute vriendelikheid van die personeel.

Ontvangs was hartlik en warm. Baie hulpvaardig en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Sal West Street Inn aanbeveel. Dit is 'n pragtige, netjiese eenheid en almal is baie aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Gesin met klein kinders

Gets your money's worth. Very nice.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhett L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhett L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike ervaring!

Toilet was vuil en ek moes self die bruin vlekke met die borsel verwyder. Die vloer en die mure van die stort was met 'n donker grys laag vet bedek. Die een kombers was met vlekke gedroogde fodder, besoedel. Toe ons by die ontvangs aanmeld, sien ons 'n bord wat sê dat die kamers teen R250 per uur te huur is. Wat se tipe plek is dit hierdie? Ek het eerder bo-op die kombers en lakens geslaap omdat ek bekommerd was dat ek moontlik 'n siekte gaan vang as ek binne die bed klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was gerieflik en genotvol.

West Street Inn is 'n klein juweeltjie in Ermelo. Dit het alles wat 'n reisiger nodig het plus nog meer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamer gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het ons perfek gepas.

Die mense is vriendelik, netjiese kamers, groot stort. Heerlike ontbyt. Het ons verblyf daar geniet. \Maar verder alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Jacob V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblijf!

We waren een nachtje op doorreis, was een prima verblijf. Nette kamer, en het personeel vonden we erg flexibel en vriendelijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8e6f0ab0f6d996ca0b23eca11a6e3ecd494a263f67942ca058b7e5ac33689517d69fd5c510aa85161e93f5e650394552ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Wes Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.534434481916 29.984232692065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem