Westbrook Beach Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tuin-eenheid 1
Selfsorg
Tuin-eenheid 2
Selfsorg
Tuin-eenheid 3
Selfsorg
Balkon-eenheid 4
Selfsorg
Balkon-eenheid 5
Selfsorg
Balkon-eenheid 6
Selfsorg
3 bedroom Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen geraas voor 08:00 of na 22:00 nie.

Toestemming moet verleen word vir meer as 3 gaste per eenheid.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste word versoek om die gemeenskaplike area netjies te hou.

Wasgoed kan op versoek gedoen word teen R250 per lading, en daar is ook wasserye in Ballito en Umdloti.

Maak asseblief seker dat die hek altyd toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.

Gaste word vriendelik versoek om nie die ape te voer nie.

Die kamers word nie skoongemaak tydens u verblyf nie, maar skoonmaak kan gereël word.

Let asseblief daarop dat die oprit na die parkeerarea 'n baie steil helling met 'n draai is, en gaste moet versigtig wees. Ons stel voor dat u nie op die oprit stop nie.

Vuurwerke sal nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Northbeach Road, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b0d8da02fb3e0f181ffa60e0046f05cd02702c39163add9e623bd5af2bdcc294e50e75f54c4d5d2fbf067b8ef578d52e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 55 Northbeach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.586552629085 31.174265801258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang