Beverley Hills Akkommodasie by Westville B&B | LekkeSlaap
+73
+73

Westville B&B

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 170 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 25 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haven-weg 8A en 9, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal

Beskrywing

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige ingerigte kamers met en suite-badkamer oorkant wat oor 2 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers in Durban.

Geriewe soos onbeperkte WiFi, perkallinne en wit, donsige handdoeke is ingesluit. Elke kamer het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket DStv en dekodeerder, 'n yskassie, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, koekies en lugversorging, strykgeriewe, gratis WiFi en 'n wasgoeddiens. Elkeen het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en 'n haardroër. Tuisgemaakte etes is beskikbaar op versoek op weeksaande en toere en 'n pendeldiens kan vir gaste se onthalwe gereël word.

Westville B&B is bekend vir sy smaaklike tuisgemaakte etes, billike tariewe, en uitstekende kliëntediens. Jou gashere, Emma en Nic, sien daarna uit om jou by hulle instansie te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Westville B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Haven-weg 8A en 9, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Westville B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haven-weg 8A en 9, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczEyTJzqN6rhZ3qFRlYgzp6N6e6TfRlQfhiepDnvtvDf9nIvt1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 8A & 9 Haven Road Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.836395470472 30.912072658539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za