4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale and Waddler is ’n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Kleinmond. Dit is 150 m vanaf die kus en 700 m vanaf die strand.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en word ondersteun met sonkrag, gas en elektrisiteit. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, ’n kombuis, ’n eetarea en ’n sitarea wat na ’n balkon lei.
Die Walvis-slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die Pikkewyn-slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei die kamers het ’n werkstasie en lei na die groot balkon. Elke badkamer het ’n stort en warm water word deur gasgeisers voorsien. Linne, strand- en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.
Daar is ’n etenstafel met 4 sitplekke. Die sitarea het ’n TV met die volle DStv-pakket en Netflix.
Die leefarea lei na die balkon wat ’n pragtige uitsig oor die see bied. Daar is ’n aangewese parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 35 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale and Waddler het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang