+11
Selfsorg in Mountainside

Whale Pod

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Protea Drive, Mountainside, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Whale Pod is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, saam met ander huureenhede, in Mountainside, Gordonsbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die sitarea maak oop na 'n balkon met ongerepte uitsigte oor die omgewing. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Bikini-strand is ongeveer 1.6 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 25 Protea Drive, Mountainside, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Protea Drive, Mountainside, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb570227d3a4c1a87c1ad536f32b91793ab3f2b2f90617565a513f27fa330053b2c35abbda96b2607b94e4d18c337c8b63c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 25 Protea Drive Mountainside 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.170787059074 18.849039704893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang