Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 32

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Petrus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Whale Rock 32
Netheid
4.2/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Annmarie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annmarie M

Fantastiese ligging en moderne woonstel. Nie goed toegerus nie.

Whale Rock no. 32 is glad nie goed toegerus nie, alhoewel die eenheid modern is. Kombuis: slegs 1 klein potjie en 1 klein pannetjie vir kosmaakdoeleindes. Daar is nie genoegsame glase nie en die toebehore is onvoldoende. Sitkamerbanke uiters ongemaklik. Patio se houttafel en banke uiters ongemaklik. Geen kussings of enigiets om op te sit nie. Slaapkamerkussings is in 'n vreeslike slegte toestand. Ons moes ons eie kussings gaan koop om gemaklik te kan slaap. Die een slaapkamer wat 'n dubbelbed bevat, se bed is gebreek. Ons moes hom stut met 'n baksteen. Vir die prys wat ons betaal het, is die eenheid beslis nie die moeite werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roland N
Gesin met klein kinders

Great view. The unit was clean and had all the necessary requirements.

The only improvement would be aircon or even fans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin N
Gesin met tieners

Die uitsig was die beste.

Die hysbak het nie gewerk nie, daar was geen wynglase nie, en die beddegoed, kort nuwes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mollie J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mollie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam, yskas net te klein en benodig 'n was masjien en tuimeldroër, verder heel aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D
Gesin met tieners

Rustig.

Whale Rock 32 was rustig as jy net will rus. Vir tieners was daar nie veel om te doen nie en moes naby geleë dorpe toe ry vir die tieners. Vir net onstspan en rustig wees is Whale Rock 32 net die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxYzVkODQ4LTM4NDYtNDMwYi1iNjAyLWI5ZjkyODFkMzk0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.866807956177 30.369907021523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem