Whale Rock 40
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Whale Close, Unit 40 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale Rock 40 is 'n selfsorgwoonstel in 'n seefrontkompleks in Hermanus en is 'n ideale keuse vir 'n paartjie, sake- of ontspanningreisigers wat gerieflike verblyf soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel het 'n balkon met sitplek en see-uitsigte. Die verblyf het ook 'n omsetter vir kragonderbrekings, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n muurbalbaan en tuine op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Whale Close, Unit 40 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Whale Close, Unit 40 Whale Rock Estate, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang