- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 402 Main Road, Simonstown, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whale View Manor Guesthouse is in Simonstad, een van Kaapstad se mees gesogte bestemmings. Dié voorstad bied verskeie kulturele-, avontuur-, ontspannings-, see- en land-aktiwiteite en toere aan besoekers.
Whale View Manor is naby 3 van Kaapstad se natuurskatte: die Kaapse Skiereiland Natuurreservaat, Boulders-strand (bekend vir sy pikkewynkolonie), en Valsbaai (waar die noordkapperwalvisse kalf). Ons is tussen die strand en die berge geleë, net 3 minute vanaf Simonstad se ouwêreldse middedorp en 40 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Jy kan die uitsig oor die kalmerende branders of die berge vanuit jou en suite-kamer geniet. Daar is 'n sitkamer wat lei na die balkon, en ook 'n beskutte binnehof wat na die berge front.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bad, stort en toegang tot die bergtuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
Volledige Engelse ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 tot 2 betaal R200.
Kinders tussen 3 tot 12 betaal R400.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer front na die see en het 'n koninggrootte-bed en balkon. Daar is 'n bad of stort en haardroër in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Vermaak
Prys sluit in
Volledige Engelse ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 tot 2 betaal R200.
Kinders tussen 3 tot 12 betaal R400.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Dubbelkamer (berg-uitsig)
- Volledige Engelse ontbyt
- Dubbelkamer (see-uitsig)