Bluewater Bay Akkommodasie by Whales Way Lodge | LekkeSlaap
+16
+16

Whales Way Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whales Way Lodge bied bed en ontbyt- of selfsorgverblyf in eenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Port Elizabeth Internasionale Lughawe af.

Verblyf bestaan uit 14 unieke kamers. Dié kamers het elk óf 'n hemelbed, gewone dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het toegang tot 'n en suite- of 'n privaat badkamer. Die meeste van die kamers het lugversorging of 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en een eenheid is toegerus vir selfsorg.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die lodge spog met 'n swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

Whales Way Lodge is naby die strand en verskeie besienswaardighede soos Bayworld Museumkompleks, Nelson Mandela Bay Stadium en St Croix Island Marine Reserve.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Whales Way Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Wales-weg 23, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whales Way Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATmVy1tzDV4g3fEeWT1GhhMQnrACJt15MM3oJHspaTyrXZJ70GZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 23 Whales Way Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -33.8454 25.64194
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za