Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Where the Crows Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Where the Crows Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dean N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean N
Gesin met tieners

Enjoyed our stay and trip to Midlands.

Maryna and her husband were very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Besonderse akkommodasie.

Dit is regtig 'n pragtige area en die verblyf is uniek. Maryna is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik. Oor 'n e-pos is dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masechaba K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masechaba K
Saam met vriende

Peace and Tranquility at its best.

Words fail me on how my experience was. This place is a germ and needs to be kept that way. Hospitality at it's best. Maryna and her family knows how to treat people without even trying, very selfless and caring person, wish our conversations lasted longer. She's went out of her ways to assist us. Really felt like home. Beautiful gorge which brings you inner peace! If you really want to get away from the city to relax and recharge, this is the perfect place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Where the Crows Nest se terugvoer

Thank you Mase. You guys were such patient and easy going guests. Thank you. Looking forward to your next visit.

Where the Crows Nest
Yuven M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yuven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem.

This is truly a gem that the pictures do not do justice to! The deck is an amazing spot and the picnic organized by Maryna on the deck is totally worth it and a definite must!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel L
Gesin met tieners

Klein stukkie paradys.

Ons het heerlik hier gekuier en kan dit beslis aanbeveel. Die woonstel/huisie is gerieflik uitgerus, kombuis is volledig om self te kan kosmaak. Maryna het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. My enigste klagte is dat ons te kort daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a49c0fc0e39c2d43fca249ac3a885b0b37e76d7df436d784d9dbee832a76e2b904249bf484c6d95cc81505c5d933b82a52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.506947296434 30.268323166387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem