Blue Horizon Bay Akkommodasie by Whispering Waves | LekkeSlaap
+27
+27

Whispering Waves

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 4, Blue Horizon Bay , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whispering Waves is 'n bekoorlike vakansiehuis in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs die pragtige kuslyn van Algoabaai geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Al 3 slaapkamers is het 'n dubbelbed. Daar is 'n oopplan en suite-stort in een van die slaapkamers, terwyl die ander 2 slaapkamers gebruik maak van 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel en lei na 'n houtdek. Die huis het ook 'n TV in een van die slaapkamers. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers aan Port Elizabeth kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malvastraat 4, Blue Horizon Bay , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 4, Blue Horizon Bay , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fee0c132b359f784b994b812df9ccc936d548b5af753ff6c73fb578e3f6e2b733bb2d19450eb0e127387acfcad2358c5a12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 Malva Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.971006066503 25.261748841093
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za