Beskrywing
Hierdie luukse amers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens met gehaltelinne omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, telefoon, waaiers in die somer en verwarmers in die winter, tee- en koffiemaakgeriewe sowel as toegang tot onbeperkte WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Kot is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Superieure Luukse kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens met gehaltelinne omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, telefoon, waaiers in die somer en verwarmers in die winter, tee- en koffiemaakgeriewe sowel as toegang tot onbeperkte WiFi. Die berguitsigte is asemrowend. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek bygevoeg word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Kot is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Evergreen Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang