Wiida Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 18 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad.
Dié moderne plaashuis beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitkamer het ‘n TV.
Die plaashuis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en plaas waar kinders kan speel. Daar is ook braaigeriewe. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar.
Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Wiida Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom