LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Gastehuis in Mbombela (Nelspruit)

Wild Medlar Accommodation & Venue



  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Wild Medlar Accommodation and Venue, Portion 72 of Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Wild Medlar Accommodation & Venue bied lieflike oornagverblyf net 3 minute vanaf Mbombela (Nelspruit) met 'n pragtige uitsig oor die Laeveld. Dit is net 600 m vanaf die R40 wat na Barberton lei geleë.

Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat elkeen slaapplek aan 2 of 4 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n enkelbed met skoon, wit linne. Kamer 6 het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, maar die ander kamers het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket in. Sekere kamers lei na balkonne met uitsigte oor die vallei. 'n Heerlike ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die pragtige tuin bied 'n rustige en romantiese agtergrond vir 'n klein troue, huweliksherdenking of verjaardagpartytjie. Daar is 2 funksieslokale en dit kan tot 80 gaste akkommodeer. Ná 'n warm dag kan gaste in die swembad afkoel, langs die braai kuier of 'n drankie by die kroeg bestel.

Wild Medlar Accommodation & Venue is naby Nelspruit Medi-Clinic, die Tshwane Universiteit van Tegnologie en Ilanga Mall, met baie restaurante, 'n bioskoop, 'n ysskaatsbaan, apteke en winkels, geleë. Hoërskool Bergvlam, waar die jaarlikse Innibosfees plaasvind, is ook nabygeleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe
Fietsry

Kamers

Kamer 2
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met "Openview" in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Kamer 10
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met "Openview" in. Die kamer lei ook na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Kamer 8
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met "Openview". Die kamer lei ook na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Kamer 9
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met "Openview" in. Die kamer lei ook na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Hennie C
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Uit en uit dit werd. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyed every moment being there, I enjoyed doing braai, playing snooker. My stay was excellent and I was feeling at home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Incredible. Amazing. We had a wonderful stay at Wild Medlar. The host was exceptionally friendly, polite, and welcoming. The lodge was comfortable and beautifully maintained, making it the perfect place to relax. We would highly recommend Wild Medlar to anyone looking for a peaceful and enjoyable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lempiditse M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Super good. I had a fantastic time at the venue. The friendliness I experienced was superb. My room view was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neo K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2024

The hospitality was awesome. The receptionist was very helpful and very nice at heart, and he provided us with good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gasvry, skoon, lekker atmosfeer en mooi uitsig. Aardse mense wat mens so tuis laat voel en lekker saam met ons gekuier het. Plankie steak is hier gebore, dink ek. Awesome plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khezwo N
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Best. The experience was, great service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zininzi S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Good place to stay. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jana H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.6
Sep 2024

Aangenaam. Eerstens was daar 'n fout met ons bespreking nadat ek al vroeg in die jaar bespreek het en ons kamers is weer so 2 maande voor die tyd bevestig. Carel was baie hulpvaardig en het 'n alternatiewe kamer aanbeveel wat glo dieselfde waarde sal wees vir die een wat ons wou gehad het. As jy net wil oornag sonder enige groot verwagtinge, sal Wild Medlar geskik wees. Ongelukkig was ons verwagting baie groot en dan is dit seker maklik om teleurgesteld te wees. Ons kamer kort vir seker 'n bietjie TLC. Die matras en mat moet vervang word, die spieël in die badkamer hang los, die toilet is opgebou en voel onvas as jy dit gebruik. Daar is nie juis plek om te grimeer en hare te blaas nie. Die dekor kort ook 'n bietjie aandag. My kinders se kamer was effe beter, maar hul matrasse was ook een te hard en die ander een glo te sag. Die muurprop was toegeplak en hulle het warm gekry. Daar was nie 'n waaier in die kamer nie. Ek glo met 'n paar klein veranderings en opgradering sal dit waarlik 'n puik plek wees om te oornag. Die personeel was aangenaam en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
1.8
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Dear Azakhiwe, We do apologise that the room was not up to your standards. As for the low scores on service and security, I would like to disagree. We strove to provide you with the best service we could and the Lodge was safe and secure. Please don't hesitate to contact me should you have any queries. Kindest Regards Carel Haefele


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar


Ligging

Gaste dink Wild Medlar Accommodation & Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 10
Slegs verblyf
Kamer 8
Slegs verblyf
Kamer 9
Slegs verblyf
Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Wild Medlar Accommodation and Venue, Portion 72 of Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44900c8855ee27a994774c675803ca800a41847c5c478fa0803f34bb87d79467b2325a3bb48f7e38d6d297d3484f30309ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Wild Medlar Accommodation and Venue Portion 72 of Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.554462653375 30.960763319049
Soek in 'n groter streek