Wild Olive Apartment 15
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Olive Apartment 15 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Windhoek. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea is gemeubileer met 'n slaapbank slegs vir kinders, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë en sluit in The Grove-winkelsentrum, Lady Pohamba Privaathospitaal, Windhoek Neurologiese Sentrum en die Windhoek Gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments, Windhoek, Khomas
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang