+28

Wild Olive Apartment 65

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments Unit 65, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Olive Apartment 65 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Windhoek. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea is gemeubileer met 'n slaapbank slegs vir kinders, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë en sluit in The Grove-winkelsentrum, Lady Pohamba Privaathospitaal, Windhoek Neurologiese Sentrum en die Windhoek Gholfbaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ligging

  • Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments Unit 65, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika Street, Wild Olive Holiday Apartments Unit 65, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7eee4bb660d537070a06e6870a07e5bb73355c07bd6dd9245de0103ed35c17f9ed7ec69d1157cabcb8cf0b0280757e2eb9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense Ombika Street Wild Olive Holiday Apartments Unit 65 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.622678009256 17.093643693254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang