LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments | LekkeSlaap
+8

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde enkelwoonstelle in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai. Dié woonstelle bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die baai.

Die oopplan-woonstelle is ideaal vir paartjies. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, eetarea en sitarea. Elke kombuisie het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en die sitkamer het 'n TV met Openview-kanale. Elke woonstel bied toegang tot 'n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die seiljagte geniet.

Wild Rocks Accommodation bied seevakansieverblyf met doendinge, soos bootvaarte en trapbootjies. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en dis naby restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyUHSV9IXB35wRiigDBOa9iSXkAQKGuz55PeXONtS287VyZINvA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bridgetown Road Tuzi Gazi Waterfront 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792646004576 32.081597290664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!