LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Gastehuis in Benoni

Wild Tree Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wild Tree Lodge bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Benoni. Hierdie lodge is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers.

Daar is verskeie kamers, suites en selfsorgkothuise. Elke opsie het 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en gemaklike beddens. Die eenhede het lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en ander geriewe. Party kamers en suites het 'n privaat stoep of balkon.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek. Die lodge het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Dit is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die Gautrain-stasie wat vinnige vervoer na Pretoria, Johannesburg, en Sandton bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan M
Gesin met tieners
5.0
Een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Uitstekend! Pragtige familie-eenheid met 'n goeie ligging en sekuriteit. Baie goed toegerus met...
Sien meer
Sep 2026
David W
Gesin met tieners
5.0
Awesome accommodation venue. We had an awesome stay at the lodge. Thank you so much for the upgrade to the main house, such a big surpr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Tobie C
Gesin met klein kinders
5.0
Top class facility with top class hospitality. Absolute best overnight facility we as regular travellers experienced. Please keep up wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Minnette D
Saam met lewensmaat
5.0
100% lekker geslaap. Baie goeie diens ontvang van begin tot einde. Sal vir seker Wild Tree Lodge aanbeveel. Baie spesiale dank aan Kelly.
Jul 2026
Ettienne K
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. Had a great stay, people are very friendly and helpful. They will definitely see me again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Wild Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a06028ab92e6751f5698b0d7ef26cae5f59e06c13c664ee789403979dae14559acf7382499435d5c4bb673f41af124a9ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Walsh Road Kilfenora 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.187900668848 28.291230365607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang