Beskrywing
Die chalets met 'n see-aansig het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 1 badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond en daar is braaigeriewe voor elke eenheid. Elke kamer het 'n dakwaaier en hierdie eenheid het 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. daarop dat slegs Openview TV beskikbaar is, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerders, -kragkabels en -slimkaarte saambring.
Die koppelpunt is nie geskik vir PVR- of Explora-dekodeerders nie.
Handdoeke/kombuisvaddoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring.
Dagbesoekers word nie normaalweg toegelaat nie en die geriewe is slegs vir inwonende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede het geen see-uitsig nie, maar wel 'n uitsig oor die tuin. Dié blok het 2 eenhede op die grondverdieping en 2 op die eerste verdieping. Dié tweeslaapkamer-eenhede het elkeen 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 2 badkamers met 'n stort en 'n bad, en elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Dakwaaiers, 'n kluis, 'n TV met Openview en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. daarop dat slegs Openview TV beskikbaar is, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerders, -kragkabels en -slimkaarte saambring.
Die koppelpunt is nie geskik vir PVR- of Explora-dekodeerders nie.
Handdoeke/kombuisvaddoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring.
Dagbesoekers word nie normaalweg toegelaat nie en die geriewe is slegs vir inwonende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede het almal see-uitsigte. Die blok van 4 eenhede het 2 eenhede op die grondverdieping en 2 op die eerste verdieping. Die eenhede het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 2 badkamers met 'n stort en bad, asook 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond in elke eenheid. Dakwaaiers, 'n kluis en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. daarop dat slegs Openview TV beskikbaar is, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerders, -kragkabels en -slimkaarte saambring.
Die koppelpunt is nie geskik vir PVR- of Explora-dekodeerders nie.
Handdoeke/kombuisvaddoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring.
Dagbesoekers word nie normaalweg toegelaat nie en die geriewe is slegs vir inwonende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
755 Warriors Lane, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang