8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Wildeman Stories Wildsplaas bied ontspanne plaasverblyf sowat 35 km vanaf Vaalwater.
Verblyf word in 2 losstaande chalets gebied wat as geheel bespreek word. Chalet 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Chalet 1 het ook 'n toegeruste kombuis. Chalet 2 het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Elke kamer in Chalet 2 het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in alle slaapkamers.
Die kombuis in Chalet 1 is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die huis het 3 en suite-slaapkamers en linne en badhanddoeke word toegerus.
Gaste kan in die lapa ontspan met 'n uitsig oor die swembad (veiligheids-net vir swembad is beskikbaar) en van die braaigeriewe gebruikmaak. Hout word vir die eerste aand voorsien en gaste moet asb. hul eie bring vir die res van die tyd.
Aktiwiteite op die plaas sluit fietsry, stap en wildkyk in. Daar is kameelperde, gemsbokke, rooibokke, koedoes, blouwildebeeste en die Livinstone-elande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Wildeman Stories Wildsplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang